Raamwerk vir die ontwikkeling van 'n 4-dimensionele teorie van menslike gedrag

SA Journal of Industrial Psychology

 
 
Field Value
 
Title Raamwerk vir die ontwikkeling van 'n 4-dimensionele teorie van menslike gedrag
 
Creator Van W Raubenheimer, I.
 
Subject — —
Description Directives for the development of a 4-dimensional theory of human behaviour are formulated and discussed. The 3 spatial dimensions length, height and depth, and time are used as points of departure from which psychic analogues are defined as fundamental constructs of human behaviour. The psychological sphere described by these 3 psychic dimensions together with orientation towards time are then used as a basis of typifying and classifying human behaviour. Possibilities for the further development and validation of the theory as well as some of its practical applications are discussed. Opsomming Riglyne vir die ontwikkeling van 'n 4-dimensionele teorie van menslike gedrag word geformuleer en bespreek. Die 3 ruimtelike dimensies naamlik hoogte, breedte en diepte en tyd word as vertrekpunt geneem en die psigiese analoë daarvan word as fundamentele konstrukte van menslike gedrag geformuleer en logies uitgebou. Die psigologiese ruimte (sfeer) wat deur die 3 psigiese dimensies (asse) beskryf word en die mens se tydoriëntasie word as basis gebruik vir die tipering en klassifisering van menslike gedrag. Enkele praktiese aanwendingsmoontlikhede en riglyne vir die verdere ontwikkeling en validering van die teorie word aan die hand gedoen.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-11-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajip.v0i0.307
 
Source SA Journal of Industrial Psychology; 1978: Perspectives on Industrial Psychology 2071-0763 0258-5200
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/307/303
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 I. Van W Raubenheimer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT