Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van die Oranje-Vrystaat

SA Journal of Industrial Psychology

 
 
Field Value
 
Title Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van die Oranje-Vrystaat
 
Creator Langenhoven, H. P.
 
Subject — —
Description Die Departement Bedryfsielkunde is in 1968 as 'n volwaardige departement in die Fakulteit van Ekonomiese en Administratiewe Wetenskappe aan die Vrystaatse Universiteit ingestel. Voorheen is die vak vir etlike jare deur die Departement Sielkunde aangebied. Bedryfsielkunde kan vir die B.Com., B.Admin., B.Soc.Sc. en B.P.L. (Baccalaureus in Personeelleiding) graadrigtings geneem word. Die opleidingspersoneel bestaan tans uit 'n Professor, 2 Senior Lektore en 2 Lektore. Daar is ook 'n Senior Lektor/Navorser en Senior Vakkundige Beampte in die Afdeling Personeelnavorsing, wat onder leiding van die hoof van die departement funksioneer. Verder beskik die departement oor die dienste van twee dames wat albei halfdag werk, naamlik 'n Akademiese Assistent en 'n Tikster.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-11-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajip.v0i0.283
 
Source SA Journal of Industrial Psychology; 1977: Perspectives on Industrial Psychology 2071-0763 0258-5200
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/283/279
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 H. P. Langenhoven https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT