Die effek van ’n opbaanbeplanningsprogram op skoolverlaters in ’n voorheen gedepriveerde gemeenskap

SA Journal of Industrial Psychology

 
 
Field Value
 
Title Die effek van ’n opbaanbeplanningsprogram op skoolverlaters in ’n voorheen gedepriveerde gemeenskap
 
Creator Jonker, C. S. Scholtz, P. E.
 
Subject — Opbaanbeplanningsprogram; Skoolverlaters; Gedepriveerde gemeenskap
Description If human resources in the future South-African society are to be developed and utilised to the maximum it is crucial for such services to address the career counselling needs not only of the privileged, but also the disadvantaged sections of the population. The objective of this study was to develop a career planning programme and to determine the effect on school leavers from a previous deprived community. A Solomon four-group research design was selected for this investigation. A total of 48 school leavers participated in the study. The results indicated that the school leavers who participated in the programme had significantly better scores compared to the school leavers who did not participate. The programme thus resulted in better self-knowledge, career knowledge and commitment to the career planning process. Opsomming Ten einde menslike hulpbronne tot die maksimum te ontwikkel en te benut is dit vir opvoedkundige dienste nodig om nie net aan die bevoorregtes nie maar ook aan die behoeftes van die gedepriveerde populasies van die land te voldoen. Die doel van hierdie ondersoek was om ’n loopbaanbeplanningsprogram te ontwikkel en die effek daarvan op skoolverlaters in ’n gedepriveerde gemeenskap te bepaal. Die Solomon-viergroep ontwerp is in die ondersoek gebruik en 48 skoolverlaters het aan die studie deelgeneem. Uit die resultate van die loopbaanbeplanningsprogram blyk dit dat die skoolverlaters wat aan die program deelgeneem het, beduidend beter resultate getoon het as die wat nie daaraan deelgeneem het nie. Die program het dus beter selfkennis, beroepskennis, en verbondenheid tot die loopbaanbeplanningsproses tot gevolg gehad.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2003-10-24
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajip.v29i2.98
 
Source SA Journal of Industrial Psychology; Vol 29, No 2 (2003) 2071-0763 0258-5200
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/98/94
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2003 C. S. Jonker, P. E. Scholtz https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT