Towards validation of a Theory: The Relation of Aesthetic preference and Occupational group membership to time Orientation
SA Journal of Industrial Psychology
Field | Value | |
Title | Towards validation of a Theory: The Relation of Aesthetic preference and Occupational group membership to time Orientation | |
Creator | Theron, A. L. | |
Description | Die verband tussen vier tydoriëntasiestyle en voorkeur vir vier groepe van non-figuratiewe skilderye en vier beroepskeuses is bepaal ten einde vas te stel of tydoriëntasie 'n geldige klassifikasiedimensie van gedrag is. Variansieontleding (N = 140) toon verskille aan tussen kompleksdinamiese tydoriëntasiestyle en voorkeur vir kompleksdinamiese skilderye. 'n Gebeurlikheidsontleding dui positiewe korrelasies tussen kompleks-dinamiese tydoriëntasiestyle en geassosieerde beroepsgroepe aan en ook positiewe korrelasies tussen minder kompleksdinamiese tydoriëntasiestyle en beroepsgroepe wat konseptueel daarmee geassosieer kan word. Die resultate toon aan dat tydoriëntasie geldig mag wees vir die klassifikasie van beroepsgroepe en gedeeltelik geldig vir die klassifisering van estetiese voorkeur. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1983-11-29 | |
Identifier | 10.4102/sajip.v0i0.350 | |
Source | SA Journal of Industrial Psychology; 1983: Perspectives on Industrial Psychology 2071-0763 0258-5200 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/350/346
|
|
ADVERTISEMENT