Die Meting van die verband tussen geslag en konformiteit as groepdinamiese veranderlikes.
SA Journal of Industrial Psychology
Field | Value | |
Title | Die Meting van die verband tussen geslag en konformiteit as groepdinamiese veranderlikes. | |
Creator | de Villiers, W. S. Augustyn, J. C. D. | |
Description | The amount and kind of conformity induced by group pressure depend upon the nature of the situation. The nature of the group and the characteristics of the individual. In this particular study the experimental measurement of conformity developed by Asch and Crutchfield was repeated. Confirmation was found that sex operates as one of the determinants of conformity. OpsommingIn die sosiale bedryfsielkunde is die invloed van die groep op die individu een van die vernaamste studieterreine. Die mate waarin ‘n individu konformeer tot groepsdruk hang af van die aard van die situasie, die aard van die groep en die eienskappe van die individu. In hierdie studie is die eksperimentele meting van konformiteit soos ontwikkel deur Asch en Crutchfield herhaal en bevestiging is gevind dat geslag een van die individuele determinante van konformiteit is. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1982-11-28 | |
Identifier | 10.4102/sajip.v0i0.334 | |
Source | SA Journal of Industrial Psychology; 1982: Perspectives on Industrial Psychology 2071-0763 0258-5200 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/334/330
|
|
ADVERTISEMENT