Persoonlikheids eienskappe as voorspellers van die loopbaansukses van provinsiale verkeersbeamptes
SA Journal of Industrial Psychology
Field | Value | |
Title | Persoonlikheids eienskappe as voorspellers van die loopbaansukses van provinsiale verkeersbeamptes | |
Creator | Geldenhuys, Andre Visser, Delene Crafford, Anne | |
Description | The effective selection of competent provincial traffic officers has become an urgent necessity for provincial governments. Due to a lack of relevant research on which selection decisions can be based, a study was conducted on a total of 206 respondents from the Free State Provincial Government to determine whether differences exist between the personality profiles of successful and relatively unsuccessful provincial traffic officers. No statistically significant differences were found between the successful and unsuccessful groups on the 16 Personality Factor Questionnaire.Various shortcomings of the study are discussed and recommendations for research suggested. Opsomming Die doeltreffende keuring van bekwame provinsiale verkeersbeamptes het dringend noodsaaklik geword vir provinsiale regerings.Vanwee onvoldoende toepaslike navorsing waarop keuringsbesluite gebaseer kan word, is ’n ondersoek in die Vrystaatse Provinsiale Regering op 206 provinsiale verkeersbeamptes uitgevoer om te bepaal of daar verskille bestaan tussen die persoonlikheidsprofiele van suksesvolle en relatief onsuksesvolle beamptes. Geen statisties beduidende verskille ten opsigte van die faktore van die 16- Persoonlikheidsfaktorvraelys is tussen die suksesvolle en onsuksesvolle groepe gevind nie.Verskeie beperkings van die ondersoek is bespreek en voorstelle vir toekomstige navorsing is gemaak. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2001-09-19 | |
Identifier | 10.4102/sajip.v27i3.24 | |
Source | SA Journal of Industrial Psychology; Vol 27, No 3 (2001); 44-50 2071-0763 0258-5200 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/24/23
|
|
ADVERTISEMENT