Psigologiese kragte en die effektiwiteit van werkspanne in 'n chemiese nywerheid

SA Journal of Industrial Psychology

 
 
Field Value
 
Title Psigologiese kragte en die effektiwiteit van werkspanne in 'n chemiese nywerheid
 
Creator Buitendach, J. H. Stander, M. W.
 
Subject — Effektiwiteit van werkspanne; Chemiese nywerheid; Psigologiese kragte van werkspanne
Description Psychological forces and the efficiency of work terms in a chemical industry. The aim of this study was to determine the possible relationship between team effectiveness as measured by job satisfaction and interpersonal trust on the one hand, and psychological strengths as measured by sense of coherence, self efficacy, and locus of control on the other hand. The Minnesota Satisfaction Questionnaire, Interpersonal Trust Scale, Sense of Coherence Questionnaire, Locus of Control Questionnaire and Self-efficacy Questionnaire were administered to 66 team members in the different branches of a chemical industry. An availability sample was used in this research. The results of the empirical study confirm a correlation of moderate effect between job satisfaction and self-efficacy of members of the work teams. A moderate correlation was also found between an external locus of control and interpersonal trust of members of work teams. Opsomming Die doelstelling van hierdie studie was om die moontlike verband tussen spaneffektiwiteit, soos gemeet deur werkstevredenheid en vertroue aan die een kant, en psigologiese kragte soos gemeet deur koherensiesin, selfdoeltreffendheid en lokus van beheer aan die ander kant, te bepaal. Die Minnesota Werksteveredenheidvraelys, die Interpersoonlike Vertrouevraelys, Lewensoriëntasievraelys, die Selfdoeltreffendheidsvraelys en Lokus van Beheervraelys is in ’n organisasie binne ’n chemiese nywerheid op 66 lede van werkspanne afgeneem. Die empiriese ondersoek is in ’n organisasie binne ’n chemiese nywerheid op 66 lede van werkspanne gedoen. Daar is van ’n beskikbaarheidsteekproef gebruik gemaak. Daar is gevind dat daar ’n prakties betekenisvolle verband tussen werkstevredenheid en selfdoeltreffendheid van lede van die werkspanne bestaan. ’n Matige verband is ook tussen ’n eksterne lokus van beheer en interpersoonlike vertroue van lede van die werkspanne gevind.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2004-10-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajip.v30i2.148
 
Source SA Journal of Industrial Psychology; Vol 30, No 2 (2004) 2071-0763 0258-5200
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/148/144
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2004 J. H. Buitendach, M. W. Stander https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT