Kollektiewe bedinging binne die Suid-Afrikaanse vervaardigingsbedryftak

SA Journal of Industrial Psychology

 
 
Field Value
 
Title Kollektiewe bedinging binne die Suid-Afrikaanse vervaardigingsbedryftak
 
Creator Kamffer, H. O. L. Lessing, B. C. Fouché, M. M.
 
Subject — bedinging; vervaardigingsbedryftak
Description A comparative literary study of the collective bargaining systems of four countries (U.S.A., Britain, West Germany and South Africa) is presented in order to facilitate the identification of conflict issues in the South African collective system. 165 Employers and 75 trade unions in the South African manufacturing industry were used as u randomly selected sample. A Likert questionnaire was designed to measure the attitudes of the sample employers and unions regarding conflict issues. The results indicate strong differences of opinion between the participating groups about the efficiency of the present industrial relations and collective bargaining systems in South Africa. An explanation for obtained results is given and recommendations for further research and development work are made. OpsommingDie gebrek aan konsensus aangaande 'n ideale nywerheidsverhoudinge en kollektiewe bedingingsisteem vir Suid-Afrika kan toegeskryf word aan die verskillende houdings van die onderskeie partye daarby betrokke. Dit lei op sy beurt weer tot konflik tussen die onderskeie partye. 'n Vergelykende literatuurstudie van die kollektiewe bedingingsisteem van vier lande (tewete V.S.A. Brittanje, Wes-Duitsland en Suid-Afrika) is gedoen ten einde konflikaan- geleenthede in die Suid-Afrikaanse kollektiewe bedingingsisteem te identifiseer. 'n Ewekansige steekproef van 165 werkgewers en 75 vakbonde in die Suid-Afrikaanse vervaardigingsbedryfstak is in die studie betrek. Die houdinge aangaande die geïdentifiseerde onflikaangeleenthede is met behulp van 'n Likertvraelys verkry. Die resultate dui op sterk meningsverskille tussen die deelnemende groepe omtrent die doeltreffendheid van die bestaande nywerheids verhoudinge en kollektiewe bedingingstelsel in Suid-Afrika. Aanbevelings vir toekomstige navorsing en ontwikkelingswerk word gemaak.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-11-29
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajip.v0i0.354
 
Source SA Journal of Industrial Psychology; 1984: Perspectives on Industrial Psychology 2071-0763 0258-5200
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/354/349
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 H. O. L. Kamffer, B. C. Lessing, M. M. Fouché https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT