Survey-guided Development
SA Journal of Industrial Psychology
Field | Value | |
Title | Survey-guided Development | |
Creator | Coetsee, L. D. | |
Description | Daar is reeds heelwat sukses behaal met die organisasieontwikkelingsbenadering bekend as Opname Gebaseerde Terugvoer (OGT). In hierdie artikel word onder meer die volgende kenmerke van OGT bespreek: die mate waartoe die benadering voldoen aan gestelde vereistes vir suksesvolle organisasieontwikkeling, hoe OGT verskil van die ander belangrikste organisasieontwikkelingsbenadering naamlik laboratorium- of sensitiwiteitsopleiding, die belangrikste stappe van 'n OGT-program, die voordele en waarde van die benadering en aanduidings van moontlike verdere navorsing wat daartoe kan bydra om die doeltreffendheid van Opname Gebaseerde Terugvoer te verhoog. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1982-11-28 | |
Identifier | 10.4102/sajip.v0i0.335 | |
Source | SA Journal of Industrial Psychology; 1982: Perspectives on Industrial Psychology 2071-0763 0258-5200 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/335/331
|
|
ADVERTISEMENT