Evaluering van argumente in navorsingsverslae
Curationis
Field | Value | |
Title | Evaluering van argumente in navorsingsverslae | |
Creator | Botes, A | |
Description | Sommige skrywers oor navorsingsmetodologie is van mening dat navorsingsverslae op die logika van argumentering berus en dat sulke verslae met die leser kommunikeer deur logiese samehangende argumente aan te bied (Bóhme 1975:206; Mouton 1996:69). Hierdie beskouing impliseer dat navorsers bepaalde gevolgtrekkings maak en sodanige gevolgtrekkings by wyse van argumentering regverdig word (Doppelt, 1988:105; Giere, 1984:26; Harre, 1965,11; Leherer en Wagner, 1981:3 Pitt,1988:7). Die struktuur van navorsingsverslae bestaan dus hoofsaaklik uit gevolgtrekkings en redes vir sodanige gevolgtrekkings (Booth, Colomb Williams, 1995:97). Hieruit blyk dat regverdiging by wyse van argumentering ‘n standaardprosedure in navorsing en navorsingsverslae is. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1999-09-27 | |
Identifier | 10.4102/curationis.v22i2.715 | |
Source | Curationis; Vol 22, No 2 (1999); 10-19 2223-6279 0379-8577 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/715/653
|
|
ADVERTISEMENT