Record Details

Die verpleegkundige as skepper van die terapeutiese omgewing

Curationis

 
 
Field Value
 
Title Die verpleegkundige as skepper van die terapeutiese omgewing
 
Creator Human, S.P. Faure, M.M.
 
Subject — —
Description Die verpleegberoep stel hom ten doel om diens aan die gemeenskap op al die vlakke van gesondheidsdienste te lewer, d.i. op voorkomende, bevorderende, kuratiewe en rehabiliterende vlak. Die rol van die verpleegkundige in haar dienslewering aan die mens wat siek is, word gekenmerk deur instrumentele en ekspressiewe dimensies: - die instrumentele as die konkrete, fisieke benadering tot die pasient - die ekspressiewe wat temperend daarop inwerk deur die ondersteunings-, begeleidings- en vormingsfase van haar dienslewering aan en benadering tot die gemeenskap en die individu.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-09-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/curationis.v3i1.225
 
Source Curationis; Vol 3, No 1 (1980); 30-31 2223-6279 0379-8577
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/225/167
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 S.P. Human, M.M. Faure https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT