Record Details

Ondersteuningstelsels vir pasiënte met verworwe immuniteitsgebreksindroom

Curationis

 
 
Field Value
 
Title Ondersteuningstelsels vir pasiënte met verworwe immuniteitsgebreksindroom
 
Creator Uys, H.A. Roos, S.D. Uys, H.H.M.
 
Subject — —
Description Gedurende die navorser se dienstydperk as infeksiebeheerverpleegkundige, was daar noue kontak met pasiente met Verworwe Immuniteitsgebreksindroom (VIGS). Gedurende hierdie kontak is verskeie behoeftes van die pasient met betrekking tot gesondheidsdienste en ondersteuningstelsels geidentifiseer. Diskriminasie en die toets van pasiente vir Menslike Immuniteitsgebrekvirus (MIV) teenliggame sonder hulle toestemming, is van die leemtes wat geidentifiseer is. Die doel van die studie is om die aard en die omvang van die omvattende gesondheidsorgdienslewering vir pasiente met VIGS te bepaal. Die navorsingsontwerp is ’n kontekstuele, verkennende en beskrywende opname wat in die noordelike helfte van die Gauteng Provinsie uitgevoer is. Kriteria oor die aard en die omvang van omvattende gesondheidsorgdienste te bepaal is met behulp van literatuurstudie opgestel. Data is deur middel van gestruktureerde onderhoude met verpleegkundiges werksaam by die ge'fdentifiseerde dienste en pasiente wat van die dienste gebruik maak, ingesamel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2002-09-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/curationis.v25i2.755
 
Source Curationis; Vol 25, No 2 (2002); 48-57 2223-6279 0379-8577
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/755/692
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2002 H.A. Uys, S.D. Roos, H.H.M. Uys https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT