Die adolessente student
Curationis
Field | Value | |
Title | Die adolessente student | |
Creator | Pieterse, J. | |
Description | Om by ’n dosentesimposium oor aspekte van tersiêre onderrig ook oor die adolessente student te besin, is geen toevallige keuse nie. Om sinvol te kan onderrig, moet tog seker eerstens geweet word wie onderrig moet word. Daarom sal in hierdie referaat eerstens verwys word na adolessensie as lewensfase waartydens ook aandag gegee sal word aan die sogenaamde kultuurpuberteit. Daarna moet ook na die adolessente student as mens verwys word, waarna onderskeidelik die psigiese en geestelike aspekte asook enkele fisiese aspekte van adolessensie behandel sal word. Ten slotte sal die problematiek wat die adolessente student i.v.m. vrees vir mislukking ervaar, behandel word. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1980-09-26 | |
Identifier | 10.4102/curationis.v3i2.242 | |
Source | Curationis; Vol 3, No 2 (1980); 5-9 2223-6279 0379-8577 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/242/184
|
|
ADVERTISEMENT