Record Details

Maatskaplike aspekte van geriatriese sorg

Curationis

 
 
Field Value
 
Title Maatskaplike aspekte van geriatriese sorg
 
Creator Louw, D.
 
Subject — —
Description Dit is maar enkele dekades gelede dat Westerse gemeenskappe bewus geword het van die besondere behoeftes van die relatief groot en nog steeds groeiende persentasie bejaardes in hulle midde. Nie alleen het die liggaamlike behoeftes van liggaamlike afgetakelde bejaardes die aandag getrek nie maar die gemeenskappe het ook bewus geword van die maatskaplike behoeftes van ouerwordendes in ’n tydperk wat gekenmerk is deur die dramatiese veranderings in die lewenswyses van ons mense — veranderinge wat in baie opsigte ’n negatiewe invloed gehad het op die lewensomstandighede van ’n groot groep bejaardes. Welsynsbeplanners het besef dat hulle in hulle beplanning spesiale voorsiening moes maak vir die lewensbehoeftes van hierdie groep in die gemeenskap en dat hulle in die verband ’n groot agterstand het om in te haal. Geneeshere wat belang begin stel het in die gesondheidsbehoeftes van bejaardes het ook besef dat gevestigde geneeskundige praktyke geensins voldoen aan die spesifieke behoeftes van ’n groot groep bejaardes nie en dat groot aanpassings gemaak moes word met betrekking tot hulle benaderings en metodes van behandeling van hierdie pasiente.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-09-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/curationis.v2i3.492
 
Source Curationis; Vol 2, No 3 (1979); 25-29 2223-6279 0379-8577
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/492/431
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 D. Louw https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT