Record Details

Die getroude vrou in die verpleegberoep

Curationis

 
 
Field Value
 
Title Die getroude vrou in die verpleegberoep
 
Creator van Niekerk, K.
 
Subject — —
Description Om enigsins reg te laat geskied aan ’n omvattende onderwerp soos “die getroude vrou in die verpleegberoep” moet van naderby gekyk word na die volgende: 1. Waarom getroude vroue in die verpleegberoep as ’n groep van belang beskou word. 2. Die eise wat die gesin aan die vrou stel. 3. Die eise wat die vrou aan haarself stel. 4. Die eise wat die beroep aan die getroude verpleegkundige stel. 5. Die eise wat die getroude verpleegkundige aan die beroep stel. 6. Verantwoordbare voorstelle wat mag help om te voldoen aan sommige van die getroude vrou en die werkgewer se eise.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-09-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/curationis.v3i2.254
 
Source Curationis; Vol 3, No 2 (1980); 32-35 2223-6279 0379-8577
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/254/196
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 K. van Niekerk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT