Record Details

The Neonatal Unit

Curationis

 
 
Field Value
 
Title The Neonatal Unit
 
Creator Wilson, Elaine
 
Subject — —
Description Die neonatale eenheid behoort só beplan te wees dat dit onnodige toegang uitskakel. Dit behoort verskillende versorgingsafdelings te he om vir verskillende vlakke intensiewe verpleegsorg voorsiening te maak. Gespesialiseerde sorg word verkieslik in ’n groot enkelkamer verskaf, maar opnames in die afdeling behoort eers in ’n afsonderlike kamer aandag te kry. Hulpdienste behoort binne die neonatale eenheid of in die onmiddellike nabyheid van die neonatale intensiewe sorgeenheid geplaas te wees. Om die spanning van die versorging van ernstig sieke pasgeborenes te verminder, is voldoende personeel nodig, en bewakingstoestelle behoort as hufp aan die versorgers verskaf te word. Met die oog op die gespesialiseerde aard van die werk in ’n intensiewe versorgeenheid, behoort personeel die regte opleiding daarvoor te kry.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-09-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/curationis.v2i1.401
 
Source Curationis; Vol 2, No 1 (1979); 4-7 2223-6279 0379-8577
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/401/341
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 Elaine Wilson https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT