Record Details

Evaluering van die kwaliteit van verpleegsorg in enkele tehuise vir bejaardes in die Oranje-Vrystaat

Curationis

 
 
Field Value
 
Title Evaluering van die kwaliteit van verpleegsorg in enkele tehuise vir bejaardes in die Oranje-Vrystaat
 
Creator du Rand, PP
 
Subject — —
Description ‘n Ondersoek is onderneem om die kwaliteit van verpleegsorg in enkele tehuise van bejaardes in die Oranje- Vrystaat te evalueer. Tien tehuise is besoek en 45 bejaardes is geobserveer. Data is met behulp van ‘n gestandaardiseerde instrument versamel. Daar is bevind dat noodsaaklike fiesieke behoeftes soos higiëne en voeding die nodige aandag geniet het. Aspekte soos stimulasie, sosialisering, realiteitsoriëntasie, gewoonte-opleidingsprogramme en oefening het egter nie voldoende aandag ontvang nie. Op grond hiervan blyk dit dat daar ‘n benadering van bewaarsorg gevolg word in tehuise vir verswakte bejaardes.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1999-09-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/curationis.v22i2.716
 
Source Curationis; Vol 22, No 2 (1999); 20-26 2223-6279 0379-8577
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/716/654
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1999 PP du Rand https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT