Record Details

A Child in Need of Care - Guillain Barré Syndrome

Curationis

 
 
Field Value
 
Title A Child in Need of Care - Guillain Barré Syndrome
 
Creator Acres, L
 
Subject — —
Description Guillian Barré-sindroom is die mees algemene polineuritis. Motoriese funksies word tot ’n groter mate as sensoriese funksies aangetal en die diagnose berus gewoonlik op simmetriese, distale en perifere spierswakheid. Sterftes aan die sindroom is gewoonlik die gevolg van respiratoriese arres en dus is vroeë diagnose en respiratoriese ondersteuning noodsaaklik. Terapeutiese sowel as verpleegsorg berus veral op goeie waarneming van die omvang van verlamming en die voorkoming van komplikasies. In die verpleging van ’n kind met die sindroom is die erkenning en hantering van die kind se vrese weens die verlies van Iiggaamsfunksies belangrik. Derhalwe is die daarstelling van goeie kommunikasie ’n noodsaaklike element van sorg.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-09-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/curationis.v8i1.474
 
Source Curationis; Vol 8, No 1 (1985); 13-15 2223-6279 0379-8577
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/474/414
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 L Acres https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT