Record Details

Beplande verandering

Curationis

 
 
Field Value
 
Title Beplande verandering
 
Creator Uys, L.R.
 
Subject — —
Description Vrandering is deel van die lewe; dit is nie so dat ’n mens kan kies of verandering in sy organisasie sal plaasvind al dan nie. Tegnologiese, sosiaal-kulturele, ekonomiese, opvoedkundige, filosofiese en ander veranderinge vind in die samelewing plaas en werk in op enige sisteem wat daarbinne voorkom. Wanneer verandering geignoreer word, neem dit sulke afmetings aan dat krisisse en katastrofes plaasvind. Dan word die een ad hoc-“oplossing” na die ander aangegryp, gate word toegestop, tydelike maatreëls word getref en daar word oor die algemeen opgetree in ooreenstemming met die spreekwoord wat sê: “’n benoude kat maak benoude spronge”. In teenstelling daarmee kan verandering as onafwendbaar aanvaar word en kan realisties en sistematies daarvoor beplan word. Beplande verandering is die gevolg van ’n doelbewuste besluit om verbeteringe aan te bring in ’n sisteem en dit word bereik met behulp van professionele leiding. (Spalding, 1958).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-09-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/curationis.v3i2.258
 
Source Curationis; Vol 3, No 2 (1980); 43-47 2223-6279 0379-8577
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/258/200
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 L.R. Uys https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT