Standaarde vir Neonatale Intensiewesorgverpleging: Beperkte kliniese verpleegsorgstandaarde / Standards for Neonatal Intensive Care Nursing : limited clinical nursingstandards
Curationis
Field | Value | |
Title | Standaarde vir Neonatale Intensiewesorgverpleging: Beperkte kliniese verpleegsorgstandaarde / Standards for Neonatal Intensive Care Nursing : limited clinical nursingstandards | |
Creator | Johnson, M | |
Description | Die neonaat het die reg op gehalteverpleging en die Neonatale Intensiewesorgverpleegkundige is professioneel-eties en persoonlik aanspreeklik vir gehalteverpleging. Die proses van gehalteverbetering is ‘n gestruktureerde, beplande en doelbewuste aksie waar standaarde gestel word en die verpleegsorg aan die hand van die standaarde gemeet word sodat remediërende stappe geneem kan word om gehalteverpleging te fassiliteer. In hierdie studie word daar gefokus op die eerste stap in die gehalteverbeteringsiklus, naamlik die stel van standaarde. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1999-09-27 | |
Identifier | 10.4102/curationis.v22i4.743 | |
Source | Curationis; Vol 22, No 4 (1999); 15-23 2223-6279 0379-8577 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/743/680
|
|
ADVERTISEMENT