Interne spanning en stryd 1941−1953
HTS Teologiese Studies/Theological Studies
Field | Value | |
Title | Interne spanning en stryd 1941−1953 | |
Creator | Oberholzer, J.P. | |
Description | Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van die Nederduitsch Hervormende of Gereformeerde Kerk, as rektor te benoem, word uit die Hervormde Kerk teengestaan en uiteindelik deur die Minister van Onderwys geveto. ‘n Vyfde leerstoel word in die Fakulteit Teologie gevestig, naamlik Dogmatiek en Christelike Etiek. Professor B.J. Engelbrecht word in die leerstoel benoem. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2010-09-23 | |
Identifier | 10.4102/hts.v66i3.925 | |
Source | HTS Teologiese Studies / Theological Studies; Vol 66, No 3 (2010); 20 pages 2072-8050 0259-9422 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/925/1201
https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/925/1202
https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/925/887
|
|
ADVERTISEMENT