Die Klein Begin 1916−1933

HTS Teologiese Studies/Theological Studies

 
 
Field Value
 
Title Die Klein Begin 1916−1933
 
Creator Oberholzer, J.P.
 
Subject — —
Description Die opleiding neem ‘n aanvang met een kerklike dosent, J.H.J.A. Greyventein, en ‘n aantal universiteitsdosente. Die studentetal groei stadig. Die vertrek van professor Paterson en die koms van S.P. Engelbrecht in 1921 bring ‘n belangrike wending. Wanneer B. Gemser in 1926 toetree, is daar drie dosente wat tegelyk ampsdraers van die Nederduitsch Hervormde Kerk is. Gemser is dosent in Teologie sowel as in Lettere en Wysbegeerte waar hy begin met die vestiging van ‘n sterk departement Semitiese Tale. Engelbrecht se kundigheid omvat Kerkgeskiedenis sowel as ‘n unieke kennis van die Voortrekker- en ou Tansvaalse geskiedenis en dit kom die Departement Geskiedenis ten goede. Die akademiese gehalte van die opleiding neem toe, en so ook die studentetal. ‘n Bedreiging vir die voortbestaan van die Fakulteit teologie is afgeweer deur die tydige optrede van S.P. Engelbrecht en die tussenkoms van die Eerste Minister. Die selfstandigwording van die Universiteit van Pretoria en die Afrikaanswording van die Universiteit bring ‘n veranderde konteks.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2010-09-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/hts.v66i3.922
 
Source HTS Teologiese Studies / Theological Studies; Vol 66, No 3 (2010); 22 pages 2072-8050 0259-9422
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/922/1189 https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/922/1190 https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/922/885
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2010 J.P. Oberholzer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT