Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940

HTS Teologiese Studies/Theological Studies

 
 
Field Value
 
Title Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940
 
Creator Oberholzer, J.P.
 
Subject — —
Description Die Universiteit benoem op voordrag van die Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk vir dominee G.M. Pellisier in die pos Godsdienswetenskap wat deur die bedanking van professor Macmillan vakant gelaat is. Dit word die begin van ‘n ontwikkeling van twee feitlik selfstandige afdelings binne die Fakulteit Teologie. Die toetrede van H.P. Wolmarans as vierde dosent vanweë die Nederduitsch Hervormde Kerk bring nuwe teologiese aksente. Die verhouding tussen die Nederduitsch Hervormde Kerk en die Universiteit kry beslag in ‘n skriftelike kontrak. In 1937 word dit gevolg deur ‘n tweede kontrak waarin die ruimte geskep word vir die bestaan van twee fakulteitsafdelings. Vanaf 1938 funksioneer die twee afdelings naas mekaar met gelykluidende kontrakte. Hierdie kroniek volg dan verder die gang van Afdeling A, die afdeling beman deur ampsdraers van die Nederduitsch Hervormde Kerk. Die benoeming as lektore van A. van Selms in 1938 en C.H. Rautenbach in 1939 verhoog die akademiese kwaliteit van die afdeling verder.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2010-09-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/hts.v66i3.919
 
Source HTS Teologiese Studies / Theological Studies; Vol 66, No 3 (2010); 8 pages 2072-8050 0259-9422
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/919/1199 https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/919/1200 https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/919/886
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2010 J.P. Oberholzer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT