Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening

South African Family Practice

 
 
Field Value
 
Title Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening
 
Creator Bruwer, P. Joubert, G. Hiemstra, L.A.
 
Subject — 24-hour group practice; after hour service; practice management
Description Een van die groot veranderinge in stedelike privaatpraktyk die afgelope paar jaar was ten opsigte van die verskaffing van na-ure diens. Die vorming van groepspraktyke, wat die samewerking van verskillende praktyke behels, om 'n na-ure diens by 'n sentrale punt op 'n rotasiebasis te lewer, is 'n uitbreidende tendens. Hierdie stelsel het deels die tradisionele gebruik van Suid-Afrikaanse pasiënte, om hul algemene praktisyns direk te skakel, vervang. 'n Groter poel van geneeshere word betrek en sodoende word die las op praktisyns verminder. Hierdie veranderinge is nie slegs tot Suid-Afrika beperk nie, maar is ook die geval in ander lande bv. Australie en Brittanje.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2003-03-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/safp.v45i3.1978
 
Source South African Family Practice; Vol 45, No 3 (2003); 5 2078-6204 2078-6190
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://safpj.co.za/index.php/safpj/article/view/1978/2526
 
Coverage — — —
ADVERTISEMENT