Record Details

Traditional planning elements of pre-colonial African towns

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Traditional planning elements of pre-colonial African towns
 
Creator Amankwah-Ayeh, Kwabena
 
Subject — pre-colonial African towns; building sustainable environments; urbanisation
Description Die konsentriese boustyl van prekoloniale Afrikastrukture (skuilings, woonplekke, plazas, gange, paaie of mure), asook die gemeenskaplike gebruik van fasiliteite in die prekoloniale stede, is in oorsprong eie aan Afrika. 'n Delikate balans tussen die beskikbare ruimte en die hoeveelheid mense wat dit bewoon, het aanleiding gegee tot ruimtelike intimiteit, asook 'n gevoel van kohesie, groepbeheer oor die nabyliggende omgewing sowel as die ruimte tussen die stede. Dit alles het bygedra tot die omgewingshandhawing van die stad. Hierdie artikel ondersoek die historiese grondslae van beplanningsprosedures ten grondslag van die vorm en struktuur (organies sowel as militêr) van tradisionele, pre-koloniale Afrikadorpe en -stede en hoe daarin geslaag is om 'n gesonde simbiose tussen stedelike en landelike omgewings te skep en te onderhou. Hierdie historiese insig gal eietydse stads- en streeksbeplanners in staat kan stel om in hulle beplanning van dorpe en stede tradisionele boustyle te kan verstaan en moontlik tot voortsetting van die tradisie kan implementeer.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1996-08-29
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v39i0.517
 
Source New Contree; Vol 39 (1996); 17 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/517/613
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Kwabena Amankwah-Ayeh https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT