Record Details

Whose story is it? The construction and presentation of history

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Whose story is it? The construction and presentation of history
 
Creator Allsup-Shangwaukoonz, Carl
 
Subject — human events; human past; history
Description Historie, of dan die storie van menslike gebeure, is 'n universele menslike aktiwiteit. Wat is die basisbeginsels waarop hierdie narratief vertel word, die hoek van die vertelling, die perspektief? Wie se storie is historie? Daar word allerweë aanvaar dat twee van die vaste beginsels van die dissipline Geskiedenis objektiwiteit en kritiese beoordeling is. In hierdie artikel wil ek probeer aantoon dat die twee beginsels in 'n groot mate 'n denkparadigma van kolonialisering veronderstel. Sodanige aanvaarding van 'n oorsigtelike en universele waarheid is niks anders nie as 'n selfgeïmponeerde, ondemokratiese vooropstelling. Ek verduidelik my teoretiese lese van hierdie denkparadigma en metodologie aan die hand van 'n spesifieke voorbeeld en die proses waarin en -deur dit manifesteer. Ek kies 'n baie spesifieke gedeelte van die VSA geskiedenis, vanaf 1865-1890, die "Iaaste" van die sogenaamde Indiaanoorloë in die VSA en die nederlaag van die laaste Negeramerikaanse groep wat onafhanklik van Europese dominasie was.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1996-08-29
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v39i0.516
 
Source New Contree; Vol 39 (1996); 9 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/516/612
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Carl Allsup-Shangwaukoonz https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT