Record Details

Paradigmatic confusion in the history of the 'New South Africa'

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Paradigmatic confusion in the history of the 'New South Africa'
 
Creator Bottomley, John
 
Subject — New South Africa; social hieroglyphic; post-apartheid
Description Post-apartheid Suid-Afrika is in baie opsigte 'n verwarrende kosmos van hoop en geleenthede aan die een kant en talle onsekerhede aan die ander kant. Hierdie bewussyn word ook in die dissipline van Geskiedenis weerspieël. Historici word opnuut gekonfronteer met die taak om die konseptuele metodologiese grondslae van die dissipline krities te oriënteer. Gedurende die vorige dekades was die geskiedskrywing hier ter plaatse hoofsaaklik daarop gerig om die apartheidsamelewing 6f te verdedig 6f te vernietig. Die gebruik van geskiedskrywing as 'n wapen het uiteraard die tradisionele aard van geskiedenis ondermyn. Terselfdertyd het die toenemend eensydige aanspraak van die Marxistiese, Liberale en Afrikaner Nasionalistiese rigtings gedurende die apartheidsera enige aanspraak op historiese objektiwiteit in Suid-Afrika vernietig. Hierdie referaat betoog dat die oorlog teen apartheid verby is. Historici moet hul ideologiese wapenuitrusting en behoefte aan wraak opsysit en opnuut kyk na hul primêre taak. Met beter begrip vir die Suid-Afrikaanse toestand, asook deur bewus te wees van onlangse tendense in wêreldgeskiedenis, gal historici hul navorsingsparadigma in so 'n mate kan aanpas dat 'n 'Nuwe Suid-Afrikaanse geskiedenis' -'n geskiedenis vry van vervolging daargestel kan word.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1996-08-29
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v39i0.518
 
Source New Contree; Vol 39 (1996); 16 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/518/614
 
Coverage — — en
Rights Copyright (c) 2024 John Bottomley https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT