Record Details

The Barolong ba ga Modiboa of Machaviestat (Matlwang): victims of forced removals, 1923-1995

New Contree

 
 
Field Value
 
Title The Barolong ba ga Modiboa of Machaviestat (Matlwang): victims of forced removals, 1923-1995
 
Creator Oosthuizen, Gerhard
 
Subject — forced removals; 1923 -1995; Matlwang;
Description Gedurende 1960 tot 1983 is sowat 3,5 miljoen Suid-Afrikaners deur die hervestigingsbeleid van opeenvolgende Apartheidsregerings geraak. ʼn Sprekende voorbeeld van gelede onreg betreffende gedwonge verskuiwings in die Noordwesprovinsie, is dié van die Barolong ba ga Modiboa van Machaviestat in die Potchefstroom-distrik. Die Machaviestatters het die gebied ʼn tydperk van 120 jaar lank bewoon, totdat sommige van die nasate van die Voortrekkerbondgenote op ʼn gedwonge wyse in 1971 na Rooigrond in die eertydse Republiek van Bophutatswana verskuif is. Die Machaviestatters het gedurende die verblyf van sowat 24 jaar te Rooigrond deurlopend versoeke tot die Regering gerig om na Machaviestat terug te keer. Uiteindelik het geslaagde onderhandelinge tussen die nuwe Minister van Grondsake, Derek Hanekom, die Barolong ba ga Modiboa Aksiekomitee en die stadsraad van Potchefstroom daartoe gelei dat dié mense in April 1995 na hulle voorvaderlike grond kon terugkeer. Interne struwelinge versuur egter dié suksesverhaal en bemoeilik die herontwikkeling van Machaviestat.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1996-11-29
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v40i0.514
 
Source New Contree; Vol 40 (1996); 15 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/514/610
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Gerhard Oosthuizen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT