Record Details

Relaxing the reflexes: Reflections on Herodotus' "historical truth"

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Relaxing the reflexes: Reflections on Herodotus' "historical truth"
 
Creator Allen, Geoff R.
 
Subject — Herodotus; historical truth; Postmodernism
Description Een van die mees kontensieuse vraagstukke onder historici wentel tans om die geldigheid van "postmoderne" historiese teorie en praktyk (en by uitstek, antifondasionalisme en die daaruit vloeiende ontkenning van die in-beginsel moontlikheid van waarheid in Geskiedenis). Hierdie artikel beoog 'n eerste stap in 'n ondersoek of hierdie waarheidsbeskouing, binne die konteks van Geskiedenis, werklik radikaal is, of bloot die rhetoriek van 'n "nuwe konserwatisme". Die benadering wat gevolg is, behels 'n analise van die praktiese waarheidsbeskouing en die rol van "navorsing" in die werk van die vroegste Westerse historikus: Herodotus van Halikarnassus, binne die toepaslike intellektuele konteks. Hieruit blyk dit dat Herodotus se waarheidsaansprake nog absoluut nog fundamentalisties was nie, maar eerder op metodologiese gronde berus het, wat die sentrale rol van navorsing in Geskiedenis beklemtoon. Ter afsluiting word voorgestel dat, binne die konteks van Geskiedenis, "postmoderne" en klassieke waarheidsbeskouings eerder retories as konseptueel verskil. Die kwessie van die rol en plek van navorsing en metodologie in Geskiedenis is egter veel belangriker. 'Postmoderniste" wat deur die gevestigde historiese gemeenskap ernstig opgeneem wil word, sal Ban hierdie dimensie van hulle werk besondere aandag moet skenk.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1997-11-29
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v42i0.485
 
Source New Contree; Vol 42 (1997); 16 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/485/581
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Geoff R. Allen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT