Record Details

Re-creation, tourism and historical presentation: The cases of Georgetown, Colorado (USA), and Gamkaskloof, Western Province (South Africa) considered

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Re-creation, tourism and historical presentation: The cases of Georgetown, Colorado (USA), and Gamkaskloof, Western Province (South Africa) considered
 
Creator Goetze, Tim
 
Subject — Georgetown; Colorado; Gamkaskloof; tourism
Description Die geskiedenis van twee gemeenskappe, een wat op mynbou gegrond was en die ander op boerdery, word in die artikel vergelyk. Georgetown, Colorado, in die V.S.A. het in 1859 ontstaan, terwyl die koloniale wording van die Gamkaskloof-gemeenskap in Suid-Afrika vanaf 1841 strek. Beide gemeenskappe is deur middel van paaie meer toegangklik gemaak, met uiteenlopende gevolge. Beide verkeer tans in 'n oorgangsproses. Hulle word herskep as weerspieëlings van hulle onderskeie verledes ten einde hulle toekoms te probeer waarborg. Georgetown, 'n eertydse mynboudorp, was in sy gloriedae die 'silwer koningin' van die Rotsgebergtes genoem. Sy status het in die begin van die twintigste eeu tot die van 'n spookdorp gedaal. Vanaf die middel van die 1940s het verskeie mense pogings aangewend om Georgetown te restoureer, ten einde die verlede werklikheid van sy kulturele en historiese landskap te probeer herstel. Gamkaskloof, 'n eertydse oorwegend Afrikaner boerderygemeenskap in die Swartberge van die Suid-Kaap in Suid-Afrika het 'n vergelykbare ontwikkeling deurgeloop. Gevolglik is Georgetown en Gamkaskloof vergelykbare voorbeelde van mense se futiele ywer om die skyn van verlore kulture as werklikhede aan te bied.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1997-11-29
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v42i0.488
 
Source New Contree; Vol 42 (1997); 13 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/488/584
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Tim Goetze https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT