Record Details

The Master's degree: Perspectives on independent research on post-graduate level

New Contree

 
 
Field Value
 
Title The Master's degree: Perspectives on independent research on post-graduate level
 
Creator Verhoef, Grietjie
 
Subject — post-graduate level; Master's degree
Description Die gedoseerde MA-kursusse in Geskiedenis hetgeweldig toegeneem. Dit bied die geleentheid om verdere studie in Geskiedenis te ondemeem sonder om gekortwiek te word deur sekere logistiese probleme, soos afstand van argiewe of die tyd nodig om lang argivale navorsing te onderneem Die groot bydrae van die gedoseerde kursusse is dat dit ook die geleentheid bied om studie op gevorderde vlak te onderneem buite die konteks van Suid-Afrika. Daar is wel potensiële probleme aan die gedoseerde kursusse gekoppel, maar met sterk eksterne eksaminering, word dit tot die minimum beperk. Die artikel verwys na verskillende modelle van gedoseerde kursusse wat by Suid-Afrikaanse universiteite aangebied word. Die artikel ontleed ook die tend ens ten opsigte van stdentegetalle aan die betrokke universiteite en koppel die binnelandse tendens aan bv. die Universiteit van Botswana. Ten slotte doen die artikel 'n oproep om 'n positiewe uitkyk op die moontlikhede wat die gedoseerde kursusse bied, asook voortgesette argivale navorsing, beide in die verhandelingsgebaseerde en die skripsie MA-studies. Die uitdaging vir Geskiedenis in die volgende eeu, is om waarde toe te voeg tot mense, en in besonder Suid-Afrikaners se lewens, deur die praktisering daarvan te verhoog. Die gedoseerde kursusse bied die geleentheid daartoe.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1998-09-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v43i0.480
 
Source New Contree; Vol 43 (1998); 19 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/480/576
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Grietjie Verhoef https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT