Record Details

Industrialization in South Africa: A historiographical debate?

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Industrialization in South Africa: A historiographical debate?
 
Creator Verhoef, Grietjie
 
Subject — Industrialization; South Africa; macro-economic phenomenon
Description Industrialisasie as 'n ekonomiese verskynsel het min aandag van historici ontvang. Die meeste publikasies van historici handel oar die sosiale en politieke implikasies van die verskynsel. Hierdie artikel ontleed die werk van ekonomiese historici in die eerste plek, dan die werk van ekonome en daarna revisionistiese historici. Daar is groot ooreenstemming oor die koste van aanvanklike industriële proteksionisme, asook die aanvanklike nut daarvan ten einde ekonomiese groei te stimuleer. Ekonome het indringend gedebateer oor die owerheid se desentralisasieprogram en veral die politieke rasionaal daaragter bevraagteken. Die revisionistiese publikasies oor industrialisasie handel hoofsaaklik oor die idee dat politieke beleidsrigtings geïmplimenteer is om kapitalistiese ekonomiese ontwikkeling te verseker. Die skrywer beweer dat min werklike debat tussen die eerste groepe skrywers oor industrialisasie en laasgenoemde revisionistiese historici plaasvind.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1998-11-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v44i0.474
 
Source New Contree; Vol 44 (1998); 18 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/474/570
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Grietjie Verhoef https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT