Record Details

Another side to warfare: Caring for white destitutes during the Anglo-Boer War (October 1899 - May 1900)

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Another side to warfare: Caring for white destitutes during the Anglo-Boer War (October 1899 - May 1900)
 
Creator Grundlingh, Louis
 
Subject — 1899-1900; Anglo-Boer War; warfare; white destitutes
Description Oorloë bring verskillende soorte lyding vir burgerlikes. Militêre optredes lei dikwels tot die verwoesting van gemeenskappe en laat burgerlikes nie alleen dakloos nie, maar ook behoeftig. Gewoonlik word baie klem op die lot van die soldate en, soverre dit die Anglo-Boereoorlog aanbetref, veral die lot van die vroue en kinders in krygsgevangekampe, gelê. Dit het daartoe gelei dat die wyse hoe die oorlog ook tot groot ontbering vir gewone burgerlikes bygedra het en sommige van hulle in groot ellende gedompel het, in die historiografie van die Oorlog afgeskeep is. Die artikel beklemtoon die lot van daardie blanke burgerlikes van die Zuid-Afrikaansche Republiek binne die breër raamwerk van "Oorlog en die Gemeenskap" studies. Die fokus val op die rol van die regering van die Zuid-Afrikaansche Republiek om hulp en voorrade aan behoeftige burgerlikes te verleen vanaf Oktober 1899 tot Mei 1900. Aspekte soos die redes waarom die regering op sekere beleidsrigtings besluit het, die omvang van die probleem, die aard van voorrade wat die regering aan behoeftiges voorsoen het en probleme om ditte bekom, die problematiek rondom identitikasie van wie werklik behoeftig was sowel as ad hoc reëlings om by die veranderende oorlogomstandighede aan te pas, word ontleed. 'n Tweede fokuspunt is die behoeftes soos uitgespreek deur die behoeftiges en hul reaksies op die pogings tot hulpverlening deur die regering. 'n Duidelike onderskeid is gemaak tussen die behoeffes van stedelinge en plattelanders. Die effek hiervan word ondersoek. Hul voortdurende klagtes dat dat hulle nie voldoende voorrade ontvang nie, sowel as klagtes dat die stelsel waarvolgens voorrade voorsien is, misbruik is, word krities ondersoek. Uiteindelik moes die regering 'n moeilike balans vind tussen die behoeftes van die vegtende burgers en die behoeftige burgers. Hoewel eersgenoemde vanuit 'n oorlogsoogpunt gesien, hul eerste prioriteit was - en deurgaansgebly het - was stabiliteit op die tuisfront net so belangrik ten einde die moraal van die burgers op die oorlogsfront hoog te hou. Die onverkrygbaarheid van voorrade teen Mei 1900 sou egter alle pogings tot balansering in die wiele ry.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1999-09-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v45i0.445
 
Source New Contree; Vol 45 (1999); 27 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/445/504
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Louis Grundlingh https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT