Record Details

The roots of contemporary governmental and non-governmental environmental activities in South Africa, 1654-1972

New Contree

 
 
Field Value
 
Title The roots of contemporary governmental and non-governmental environmental activities in South Africa, 1654-1972
 
Creator Steyn, Phia Wessels, Andre
 
Subject — non-governmental environmental activities; South Afriica; 1654-1972
Description Ten einde die eietydse regerings- en nieregerings-omgewingsaktiwiteite in Suid-Afrika na behore te kan begryp en te kan beoordeel, word in hierdie artikel 'n evaluerende oorsig gegee van die ontstaan en ontwikkeling van "environmentalism" in Suid-Afrika vanaf 1654 (toe die eerste maatreëls ingestel is om die omgewing vanaf staatsweë te bewaar) tot en met 1972 (toe die United Nations Conference on the Human Environment te Stockholm wêreldwyd 'n nuwe era in die geskiedenis van "environmentalism" ingelui het). Vier fases in hierdie ontwikkelingsgeskiedenis is geïdentifiseer, naamlik 'n lang periode van wetlike beskerming (1654-1883), 'n periode toe naas privaatbelange daar talle wildresevate en nasionale parke geproklameer is (I883-1937), die era toe daar van proteksionisme na die bewaring van natuurlike hulpbronne beweeg is (1937-1965), en ten slotte 'n kort periode wat as 'n omgewingsrevolusie tipeer kan word (1965-1972).
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1999-09-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v45i0.467
 
Source New Contree; Vol 45 (1999); 22 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/467/563
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Phia Steyn, Andre Wessels https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT