Record Details

HIV/AIDS in South Africa: A case of failed responses because of stigmatization, discrimination and morality, 1983-1994

New Contree

 
 
Field Value
 
Title HIV/AIDS in South Africa: A case of failed responses because of stigmatization, discrimination and morality, 1983-1994
 
Creator Grundlingh, Louis
 
Subject — HIV; AIDS; South Africa; 1983-1994
Description Die artikel ondersoek die aard van stigmatisering, diskriminasie en moraliteit in die SuidAfrikaanse samelewing nadat MIV/VIGS ook hier sy verskyning gemaak het. Aanvanklik het godsdienstige fundamentaliste homoseksueles daarvan beskuldig dat hulle deur die virus besmet is omdat hulle homoseksueel is. Hierdie sienings is aangevul deur die middelklas waardes van die tyd wat epidemies met sedeloosheid vereenselwig het. Die regering sou feitlik niks doen om voorkoming van MIV in die homoseksuele gemeenskap te bekamp nie. Deur die "ander' (in hierdie geval die MIVA/lGS-lyer) te stigmatiseer en ook teen die persoon te diskrimineer, kon heelwat Suid-Afrikaners die lyers en die hele vraagstuk rondom MIVA/IGS ignoreer. 'n Nuwe kategorie van onderskeiding is so geskep: "ons" (die gesonde heteroseksuele gemeenskap) en "hulle" (die besmette homoseksuele gemeenskap). Stigmatisering en diskriminasie teenoor swartmense, wat alreeds lank in die SuidAfrikaanse konteks bestaan het, het teen 1987 'n nuwe dimensie bygekry toe die eerste swart heteroseksuele persoon as MIV+ identifiseer is. Die persepsie het nou toegeneem dat alle swartes vir die epidemie verantwoordelik gehou behoort te word. Hierdie rassistiese siening het baie daartoe bygedra dat enige anti-MIV/VIGS program van die regering, hoe goed bedoel ookal, as gevolg van 'n gebrek aan legitimiteit in die swaH gemeenskappe verwerp is. Gevolglik is niks effektiefin die 1980s gedoen nie. Dit wil voorkom of die hoofargument wel onderskryf kan word: dat stigmatisering van en diskriminasie teenoor gemarginaliseerde groepe, rassisme en homofobie sowel as 'n konserwatiewe moraliteit wat 'n sterk invloed uitgeoefen het, daartoe gelei het dat 'n gulde geleentheid om MIV/VIGS te bekamp, verlore gegaan het.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1999-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v46i0.461
 
Source New Contree; Vol 46 (1999); 27 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/461/557
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Louis Grundlingh https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT