Record Details

Stokvels and economic empowerment: The case of African women in South Africa, CA. 1930-1998

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Stokvels and economic empowerment: The case of African women in South Africa, CA. 1930-1998
 
Creator Verhoef, Grietjie
 
Subject — African women in South Africa; 1930-1998; economic empowerment; Stokvels
Description Verwantskapverhoudings in tradisionele gemeenskappe het vroue onderwerp aan die gesag van mans en ouer vroue. Vroue behoort aan hulle mans en hulle reg om in die kraal te woon het afgehang van haar verwantskap tot een of ander man, lewend of afgestorwe. Ingevolge die kommunale grondbesitstelsel kon vroue nie grond erf nie, maar dit het vererf na haar kinders. Vroue het vruggebruik van hul afgestorwe eggenotes se grond behou. Wanneer vroue uit die tradisionele sektor uitbeweeg het, het die moontlikheid ontstaan om vry en onafhanklik van die man te word. Swart vroue wat stedelike gebiede toe getrek het, het self 'n inkome begin verdien. Dikwels het weduwees deur verstedeliking begin om 'n onafhanklike lewe te skep. In hierdie stedelike omgewing het vroue ondememendoorgegaan tot informele sektoraktiwiteite, maar hulle het toegang tot kontant ontwikkel waarvoor hu/le dan stokvelle gestig het. Stokvelle was sosio-ekonomiese ondersteuningstelsels om daaglikse bestaansbehoeftes asook later langtermyn aan krediet aan te spreek. In hierdie artikel word die stokvel as tipiese ROSCA-organisasie ontleed. Die verskillende verskyningsvorme van stokvelle wordbespreekasook die funksies daarvan in die Swart gemeenskappe. Ten sloffe word verwys na die pogings tot integrasie van stokvelle in die formele finansiiHe stelsel. Die artikel is krities ten aansien van die mate waartoe formele finansiele instellings die bewese spaargeneigdheid van hierdie organisasies erken en op grond daarvan toegang tot krediet verleen.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1999-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v46i0.465
 
Source New Contree; Vol 46 (1999); 21 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/465/561
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Grietjie Verhoef https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT