Record Details

Brother vs Brother: The Colonial Citizen Soldier in Natal during the Anglo-Boer War and the implications for later ACF Regiments in the 1950s and early 1960s

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Brother vs Brother: The Colonial Citizen Soldier in Natal during the Anglo-Boer War and the implications for later ACF Regiments in the 1950s and early 1960s
 
Creator Coghlan, Mark
 
Subject — Anglo-Boer War; 1950s; 1960s; Active Citizen Force
Description Daar is reeds baie geskryf oor die militére gebeurtenisse van die Anglo Boereoorlog, of die Tweede Vryheidsoorlog, veral gedurende die huidige eeufees herdenking. Die betrokkenheid van die swartes is een voorbeeld, maarhierdie referaat het te doen met die verband tussen die Engelse wit setlaars van die kolonie van Natal en dié van Hollandse afkoms, in die konteks van die reaksie van Natal administrasie tot die oodog. Dit is van belang dat vir die koloniste van veral die noordelike deel van die kolonie die Anglo Boereoorlog verskeie aspekte van 'n burgeroorlog getoon het. Virdie wit inwoners van dié distrikte was die oorlog, aangedryf deur Britse imperialisme, glad nie welkom nie. Die bitterheid van dié aspek van die sogenaamde stryd tussen "Boer en Brit" het erge gevolge gehad, spesifiek in Natal waarvandaan die Natal Carbineers afkomstig is. Dit was veral in die vroeé dekades van die Nasionale Patty regering (1948 tot ongeveer 1965) dat dit gelyk het asof die Anglo Boereoodog nog aan die gang was, en dat "Engelse" militére eenhede soos die Natal Carbineers gestrafis virhulle sonde van 'n halfeeu vantevore.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1999-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v46i0.460
 
Source New Contree; Vol 46 (1999); 27 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/460/556
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Mark Coghlan https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT