Record Details

The value and way forward of History – a motivational discourse from a 21st century perspective

New Contree

 
 
Field Value
 
Title The value and way forward of History – a motivational discourse from a 21st century perspective
 
Creator van Eeden, Elize S.
 
Subject — History; 21st century perspective; value of history
Description Om die waarde van Geskiedenis as vak te bespreek, is so oud soos die akademie self. As die waarde van Geskiedenis egter beoordeel sou word teen die agtergrond van ‘n veranderende samelewing (bv. interdissiplinêr gedrewe beroepseise, die gemaklikheid van inligtingonttrekking dmv moderne tegnologie en ‘n groter begrip vir kultuurgroepe in die wêreld oor beskikbare kommunikasiemoontlikhede afstand laat “krimp” het) dan behoort die fokus ten opsigte van Geskiedenis – veral as skoolvak – ook andersoortig gemotiveer te word. In onderrigprosesse in die verlede het politieke en, dikwels, eensydige vaderlandsgeskiedenis voorkeur in Geskiedenisonderrig geniet. Hierdie beeld is totaal strydig met die resente navorsingsfokus van Geskiedenis as dissipline wat veel interdissiplinêr neig. Gevolglik is met hierdie artikel beoog om juis dié neiging te verdiskonteer en ‘n andersoortige motiveringsvoorstel vir ‘n leerprogram aan te bied. As agtergrond vir die voorstel is die volgende fasette ook oorsigtelik aangeraak: i) huidige persepsies van vakdidaktici in Geskiedenis en tersiêre tendense mbt studentegetalle ii) ‘n Geheueverfrisser voor te hou van die waarde en plek van Geskiedenis vanuit ‘n akademiese perspektief iii) Drie “impressionistiese” scenarios van Geskiedenisonderrig voor te hou vanuit ‘n eie belewenis met die vak/dissipline iv) Geskiedenis se interdissiplinêre sterkte vanuit moontlike kurrikulum/leerprograminhoude te debatteer en v) ‘n Motiveringsvoorstel vir ‘n geskiedenisgerigte leerprogram (dus sou gesê kon word: “praktiese” geskiedenis) aan te bied. Die bedoeling hiermee is geensins om Geskiedenis as regmatige vak/dissipline te vervang nie maar om ‘n bykomstige geleentheid binne die opvoedingsproses te skep waarin Ge-skiedenis se waarde meer in die praktyk gekomplimenteer word.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2006-05-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v51i0.432
 
Source New Contree; Vol 51 (2006); 28 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/432/490
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Elize S. van Eeden https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT