Record Details

An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, Gauteng

New Contree

 
 
Field Value
 
Title An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, Gauteng
 
Creator van Eeden, Elize S.
 
Subject — Wonderfontein Spruit catchment; Gauteng; NGO efficiency; sustainable environmental heritage focus
Description Die artikel handel in wese oor ’n histories-kontemporêre waardering van die rol van nie-regeringsorganisasies (NRO’s) binne ’n demokraties-gerigte proses van omgewingsbestuur in veral die Merafong-studiegebied. Fasette wat uit die bespreking na vore kom, is: i) dat hierdie groep se deelnemerskap in die gebied eers gedurende die negentigerjare momentum gekry het, ii) dat dit beperk was tot aktiwiteite van veral “whistle-blowing” van individue, met geen gekonsolideerde poging om die primêre omgewingsdeelnemers in die Merafong-gebied as die omgewingsbesoedelaars vas te vat nie, iii) dat solank as wat NRO’s se bestaan van die besoedelaar se fondse afhang, daar weinig konstruktiewe vordering in omgewingsremediëring sal wees, en iv) dat NRO’s se omgewingstem in die 21e eeu wel meer gewig sal dra, onder andere as gevolg van die groter erkenning wat menseregte en ‘n druk vir toepassing van nuut-ontwikkelde omgewingswetgewing geniet as enige tyd in die verlede.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2007-05-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v53i0.422
 
Source New Contree; Vol 53 (2007); 24 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/422/481
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Elize S. van Eeden https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT