Record Details

Historical relevance?: Ten sketches of women illegally enslaved at the Cape, 1823 to 1830

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Historical relevance?: Ten sketches of women illegally enslaved at the Cape, 1823 to 1830
 
Creator Rugarli, Anna Maria Shell, Robert C-H.
 
Subject — 1823-1830; Cape of Good Hope; biographies; Guardian of Slaves
Description Die artikel handel oor die verhale van slawevroue wat deel was van die slawehandelsproses teen die einde van die 18e eeu. Hulle is na die Kaap de Goede Hoop gebring as vry slawe of - soos hul eienaars gemeen het - as “geskenke”. Hierdie mini biografieë vertel die verhale van vroue wie se lot was dié van vervreemding van hul geboorteland, en slawerny in ‘n nuwe vreemde land. Slawevroue het protesteer en hul situasie by die owerhede aangemeld om sodoende hul vryheid terug te win toe dit moontlik was in die 1820s. Persoonlike getuienisse is beskikbaar van sulke vroue soos opgeteken in die Boek van Klagtes deur die Guardian of Slaves gedurende die opskudding van die 1820s. In die artikel word hierdie getuienisse kortliks bespreek, waarop elk se historiese relevansie vervolgens bepaal word.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2008-05-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v55i0.406
 
Source New Contree; Vol 55 (2008); 23 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/406/467
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Anna Maria Rugarli, Robert C-H. Shell https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT