Record Details

Afrikaner responses to post-apartheid South Africa: Diaspora and the re-negotiation of a cultural identity

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Afrikaner responses to post-apartheid South Africa: Diaspora and the re-negotiation of a cultural identity
 
Creator Visser, Wessel
 
Subject — post-apartheid; cultural identity; Biennial Conference; Pax Africana
Description Hierdie artikel handel oor Afrikaners se reaksie op die uitdagings wat postapartheid Suid-Afrika sedert 1994 aan die posisie van Afrikaans as amptelike landstaal en ‘n Afrikaner kulturele identiteit gebied het. Afrikaner-reaksie tot die dramatiese veranderinge wat die Suid-Afrikaanse bestel ondergaan het, het veral op twee wyses gemanifesteer. Ten eerste was daar ‘n neiging tot inwaartse, maar veral uitwaartse diaspora. Tweedens is daar pogings om ‘n Afrikaneridentiteit in post-apartheid Suid-Afrika te herdefinieer. In hierdie geval word op drie spesifieke kwessies gefokus, te wete die posisie van Afrikaners in ‘n post-1994 liberale demokrasie, die Afrikaanse taaldebat en Afrikaanse populêre kultuur en die sogenaamde “De la Rey-verskynsel”. Die artikel kom tot die gevolgtrekking dat die handhawing van ‘n Afrikaner-identiteit in oorsese diaspora omstandighede op die lange duur nie volhoubaar is nie. Ook binne Suid-Afrika is Afrikaner kulturele identiteit tans baie vloeibaar. Die voortbestaan daarvan sal afhang tot hoe ‘n mate Afrikaners daardie identiteit volgens ‘n nuwe waarde sisteem kan herdefinieer en alle Afrikaans-sprekers kan saamsnoer om ‘n waardige plek vir Afrikaans as hulle moedertaal te beding.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2007-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v54i0.415
 
Source New Contree; Vol 54 (2007); 30 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/415/474
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Wessel Visser https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT