Record Details

Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985
 
Creator Giliomee, Hermann
 
Subject — PW Botha; Nasionale Party; NP-regering; RF (Pik) Botha
Description Die toespraak wat Pres. PW Botha op 15 Augustus 1985 voor die kongres van die Nasionale Party (NP) van Natal gehou het, word algemeen erken as een van die keerpunte in die geskiedenis van die NP-regering. Daar is verwag dat die president in sy toespraak verreikende hervormings sou aankondig, wat die regering in staat sou stel om die skaakmat in onderhandelings met swart leiers en internasionale isolasie te deurbreek. Botha se toespraak is egter wyd baie negatief ontvang. Vorige artikels beklemtoon sy persoonlikheid as `n verklaring of blameer die “onrealistiese verwagtings” wat RF (Pik) Botha, Minister van Buitelandse Sake, gewek het. Hierdie artikel probeer die gebeure rondom die toespraak verklaar deur die gebeure twee weke voor die toespraak te ontleed, bestaande interpretasies van pres. Botha se optrede te heroorweeg, en moontlikhede te ondersoek wat tot dusver nog nie oorweeg is nie.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2008-05-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v55i0.405
 
Source New Contree; Vol 55 (2008); 41 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/405/463
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Hermann Giliomee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT