Record Details

Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project
 
Creator Maistry, Suriamurthee M.
 
Subject — curriculum change; curriculum development and implementation; history teachers; Teaching Economic and Management Sciences (TEMS)
Description In ‘n tydperk van snelle kurrikulum hervorming, is talle Suid Afrikaanse onderwysers gekonfronteer met die moeilike taak om nuwe kurrikula te ontwikkel en te implementeer. Dit is veral die geval vir Geskiedenis-onderwysers wat as deel van die proses vele uitdagings te bowe moet kom. Terwyl sommige onderwysers kurrikulum hervorming as ‘n reuse uitdaging beskou, daag ander die beskouing uit deur die geleentheid aan te gryp vir persoonlike professionele groei. Hierdie artikel is gebaseer op die TEMS onderwyser-ontwikkelingsprojek waarin die argument ten gunste is van ‘n praktykbenadering ten opsigte van die volgehoue professionele ontwikkeling van Geskiedenisonderwysers. Die spesifieke eise wat die onderrig van Geskiedenis in ‘n post-apartheid Suid-Afrika stel, maak dit noodsaaklik dat ‘veilige plekke’ geskep word vir Geskiedenisonderwysers waar redevoering rakende die Geskiedenis-kurrikulum kan plaasvind. “Gemeenskappe van praktyk”, soos voorgestel deur Wenger, bied ‘n bruikbare teoretiese benadering vir ‘n volgehoue professionele ontwikkeling in Geskiedenisonderrig, veral in die beperkende mate van ondersteuning vanaf die provinsiale onderwysdepartmente vir Geskiedenisonderwysers.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2007-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v54i0.413
 
Source New Contree; Vol 54 (2007); 19 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/413/472
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Suriamurthee M. Maistry https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT