Record Details

Conceptual “envirobusion” in 21st century environmental issues in South Africa: past practices abusing present thought

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Conceptual “envirobusion” in 21st century environmental issues in South Africa: past practices abusing present thought
 
Creator van Eeden, Elize S.
 
Subject — envirobusion; 21st century; South Africa’s western-like setting; human and social sciences
Description Soos wat meer publikasies in die Sosiale en Menswetenskappe geproduseer word mbt ‘n verskeidenheid van temas tussen mens en omgewing na die industriële era, hoe komplekser raak dit om huidige, vroeg-21e eeuse, omgewingsaangeleenthede te begryp sowel as te benader. Die kompleksiteit is en word aangemoedig deurdat tradisionele omgewingsgerigte denke, wat byvoorbeeld steeds inherent in optredes van hoofbesoedelaars aanwesig is, nie oornag deur nuwe besondere wetgewing of deur wetenskaplike en sogenaamde effektiewe reguleringsmeganismes verander kan word nie. Gevolglik harmonieer al hierdie aktiwiteite, met die doel om ‘n meer aanvaarbare omgewing vir die mens te bewerkstellig, kwalik. Inteendeel, dit kom eerder voor asof die stemme daarin vervat mekaar dikwels weerspreek, en dit reflekteer ook – vanweë kompleksiteite – in wetenskaplikes se debattering van byvoorbeeld omgewingskonsepte (vandaar die gebruik van die ‘evirobusion’- konsep om hierdie versameling van kompleksiteite rakende ‘n benadering tot omgewings in die artikel te verwoord). Etlike omgewings pas binne hierdie komplekse ‘envirobusion”-tipe definisie. In die artikel word ‘n begrip van hierdie definisie bespreek asook hoe dit veral in die Merafong-omgewing (Carletonvillegebied in die Verre Wesrand) toepaslik kan wees as ‘n voorbeeld van “envirobusion”.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2008-05-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v55i0.408
 
Source New Contree; Vol 55 (2008); 30 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/408/465
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Elize S. van Eeden https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT