Record Details

Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind
 
Creator Durand, J. Francois
 
Subject — karst environments; Cradle of HumankindCradle of Humankind; Witwatersrand gold deposits
Description Die unieke geologiese aard van die Wieg-van-die-Mens-Wêrelderfenisgebied (Cradle of Humankind) noord van Krugersdorp, bied sekere uitdagings vir die mense wat daar woon en werk. Hierdie gebied vorm deel van ‘n reuse dolomitiese afsetting wat deur verwering, hoofsaaklik deur die werking van water, in ‘n tipiese karstlandskap verander is gekenmerk deur grotte, sinkgate, ondergrondse mere en akwifere. Karstsisteme bied skuiling aan ‘n verskeidenheid organismes soos grotwonende vlêrmuise en grondwaterwonende amfipode. ‘n Baie spesifieke ekotoon tussen die suidelike grasveld en noordelike bosveld wat deur ‘n unieke versameling silwerblaar plante gekenmerk word kom in hierdie gebied voor. Benewens hierdie belangrike biologiese aspekte, is hierdie gebied wêreldbekend vir sy ongeëwenaarde fossielrykdom. Die onoordeelkundige gebruik van hulpbronne binne hierdie gebied kan onherstelbare skade aan hierdie unieke erfenis berokken. Besoedeling van die grondwater wat die enigste drinkwater in die gebied is, kan ernstige gesondheidgevare vir die inwoners van hierdie gebied inhou. ‘n Opvoedkundige program oor die bewaring van die karstsisteem, gemik op volwassenes sowel as kinders, geletterdes en ongeletterdes wat in hierdie gebied woon en werk kan tot die volhoubare benutting en bewoning van hierdie gebied lei. ‘n Kundige bevolking sal ook bewus wees van negatiewe antropogeniese impakte wat die karstsisteem vanuit die aangrensende gebiede mag bedreig, en kan met die hulp van die owerhede teen diesulke oortreders optree.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2007-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v54i0.412
 
Source New Contree; Vol 54 (2007); 24 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/412/471
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 J. Francois Durand https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT