Record Details

Social capital in voluntary savings organisations in South Africa in historical perspective

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Social capital in voluntary savings organisations in South Africa in historical perspective
 
Creator Verhoef, Grietjie
 
Subject — spaarorganisasies; kredietorganisasies; stokvelle; sosiale kapitaal
Description Informele spaarorganisasies het histories ‘n belangrike ondersteuningsrol gespeel in veral die swart gemeenskappe van Suid-Afrika. ‘n Wêreldwye verskynsel van roterende spaar- en kredietorganisasies het ontstaan om in die daaglikse kredietbehoeftes van mense buite die banksektor te voorsien. Die behoeftes was beide monetêr en sosiaal. Hierdie studie ondersoek die voorgesette rol van stokvelle in die moderne Suid-Afrikaanse omgewing. Die studie wys dat netwerkverbindings onderling sosiale kapitaal skep op grond waarvan mense in hulle behoeftes aan krediet, lewensonderhoud en persoonlike ondersteuning in tye van nood en behoeftigheid, voorsien. Vertroue, wedersydse kommunikasie en ondersteuning, word beskryf as sosiale kapitaal. Die stokvelorganisasies verteenwoordig die manifestasie van die voortgesette belangrikheid van dié soort sosiale organisasie in die lewens van mense in alle sosiale strata. Stokvelle het deur die geskiedenis deur onderlinge besparing sosiale sekuriteit geskep en beskikbaar gemaak aan mense wat nie toegang tot normale bronne van krediet gehad het nie. Die navorsing in hierdie studie wys egter uit dat daardie sosiale kapitaal steeds in die modern samelewing die grondslag gebly het vir groepsbesparing en kredietverlening.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2008-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v56i0.402
 
Source New Contree; Vol 56 (2008); 29 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/402/457
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Grietjie Verhoef https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT