Record Details

Contradictions of community within local government in the 1950s with reference to municipal beer trading

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Contradictions of community within local government in the 1950s with reference to municipal beer trading
 
Creator Atkinson, Doreen
 
Subject — Patriarchalism; Paternalism; Municipal beer; Apartheid; Local government; IANA
Description Hierdie artikel beskryf die etiese dilemmas waarin munisipale amptenare in die 1950s hulleself bevind het, veral rakende die munisipale bierbrouery in die swart woongebiede. Hierdie ervarings illustreer die patriargale verhoudings tussen swart en blanke gemeenskappe, en die paternalistiese politieke denke van hierdie era. Die onderliggende probleem was dat blanke amptenare probeer het om swart inwoners se reg om bier te gebruik binne ’n konteks van inheemse gemeenskapsreg verstaan het, en nie as ’n vorm van moderne, indiwiduele regte nie. Drie hooftemas word hier geanaliseer: bierbrouery as ’n teenvoeter vir probleme van moderniteit en sosiale discipline; die rol van kulturele verskille wat patriargale sisteme van beheer aangemoedit het; en die morele probleme van winste as gevolg van bierbrouery, in ’n konteks van paternalisme. Die artikel beskryf hoe die munisipale amptenare hulle morele besware uiteindelik oorkom het, in ’n konteks van Verwoerdiaanse voorskrifte op munisipale segregasie en rassedominasie.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2009-05-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v57i0.388
 
Source New Contree; Vol 57 (2009); 20 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/388/443
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Doreen Atkinson https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT