Record Details

Historical overview of specific local government transformatory developments in South Africa

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Historical overview of specific local government transformatory developments in South Africa
 
Creator Tsatsire, Israel Taylor, John D. Raga, Kishore Nealer, Eric
 
Subject — Local government transformation; Environmental acts; Evolution of local governance in South Africa
Description In hierdie artikel word die evolusie van plaaslike regering in Suid-Afrika sedert 1652 oorkoepelend beskou met ‘n spesifieke klem op veral plaaslike bestuur vanaf 1994 Suid-Afrika bestuur het, het dit spoedig nodig geblyk in die Kaapprovinsie. Nou ‘n nuwe politieke bestel dat die aard en omvang van die transformasie van plaaslike regering in terme van die verskillende bevolkingsgroepe en politieke ideologieë van die vorige politieke bestelle ondersoek en beskryf behoort te word. ‘n Aantal wetgewende voorskrifte aangaande transformasie in die land se plaaslike regeringstrukture word in die artikel aangespreek. Dit word onder andere aangevoer dat die grondwetlike en ander wetgewende behoeftes en voorskrifte asook die openbare diensleweringsagterstande die skuif na ontwikkelende plaaslike regering met uitgebreide openbare raadpleging en deelname bewerkstellig het.. Die historiese plek en rol van die vorige Swart plaaslike owerhede en die Indiër en Kleurling Bestuurskomitees onder die vorige Nasionale Party regering word ook onder die loep geneem. Laastens word daar ‘n opsomming verskaf aangaande die pre-interim, interim (1993 tot 1998) en finale fase (2000) van die herstrukturering van die Suid-Afrikaanse plaaslike regeringsfeer.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2009-05-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v57i0.395
 
Source New Contree; Vol 57 (2009); 19 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/395/450
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Israel Tsatsire, John D. Taylor, Kishore Raga, Eric Nealer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT