Record Details

Dancing with literature: An overview of South African ballroom dancing

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Dancing with literature: An overview of South African ballroom dancing
 
Creator Green, Alida
 
Subject — Ballroom dancing; Dance literature; Cultural history; Leisure; Dancing history of South Africa
Description Hoewel baldanse deel maak van Suid-Afrika se ryk erfenis, is hierdie sosiale aktiwiteit se kulturele-en maatskaplike waarde tot dusvêr nie in diepte ondersoek nie. Hierdie artikel gee ‘n kort oorsig oor dansliteratuur wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is; die stilisties aspekte en die teikenlesers van hierdie bronne word bespreek. Daar word ook kortliks na internasionale literatuur verwys aangesien dít die ontwikkeling van dans en plaaslike baldans, kontekstualiseer. Dancing with literature bespreek ook vlugtig die beperkinge wat deur vooropgestelde metodologieë op dansliteratuur geplaas word. Die leemtes in dansgeskiedenisbronne word uitgewys. Verder word die belangrikheid van dans as betroubare kultuurvorm, wat die gees van die samelewing reflekteer, bespreek.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2009-05-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v57i0.390
 
Source New Contree; Vol 57 (2009); 18 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/390/445
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Alida Green https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT