Record Details

“Your satisfaction, not mere profit is our aim”: A traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902

New Contree

 
 
Field Value
 
Title “Your satisfaction, not mere profit is our aim”: A traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902
 
Creator Maritz, Leandie Thorius, Ingrid Verhoef, Grietjie
 
Subject — Arthur Bales and Son; textile industry; 1902
Description Die Britse setlaars van 1820 het ‘n setlaargemeenskap in die Oos-Kaap gevestig. Hierdie Engelse gemeenskap het onder andere ingesluit werklose Britse burgers, wat hulle hoop geplaas het op ‘n nuwe lewe in die Kaapkolonie. Onder die setlaars was daar vaklui, gewone nywerheidswerkers en boere. Uit ‘n netwerk van Britse entrepreneurs het die Bales familie hulle gevestig as handelaars. Die Bales- familie het ‘n algemene handelaarsonderneming gevestig en later uitgebrei om tekstiel en klerasie te verkoop. Na die Tweede Vryheidsoorlog het die Bales familiebesigheid verskuif na die Transvaalkolonie. Daar is ‘n materiaal- en klerasiebesigheid gevestig wat nog vir drie geslagte ‘n stewige vastrapplek in Johannesburg en omgewing sou verwerf. Hierdie artikel verwys na die mededinging in die tekstielhandel en die opkoms van die modebedryf in Johannesburg as die omgewing waarin die Bales familie hulle familiebesigheid gevestig het. Die sosiale kapitaalnetwerk van die Engelse kleinsakelui het die onderneming gehelp om in die mededingende klere- en modebedryf van Johannesburg ‘n gewaardeerde handelsnaam in tekstielhandel te vestig.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2009-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v58i0.383
 
Source New Contree; Vol 58 (2009); 27 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/383/441
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Leandie Maritz, Ingrid Thorius, Grietjie Verhoef https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT